April 4, 2018

‘Hierdie lewe’ ’n waardige eerbetoon aan Karel Schoeman

Deur Herschelle Benjamin Produksie: Hierdie lewe Met Antoinette Kellermann Regie en ontwerp: Wolf Britz Teks: Verwerking deur Saartjie Botha na Karel Schoeman se gelyknamige roman Hierdie lewe is die mooiste, delikaatste en ’n gepaste produksie om eer te betoon aan Karel Schoeman, een van die grootste Afrikaanse literêre geeste. Die woorde gly uit Kellermann se mond. Schoeman se woorde was […]