Deprecated: __autoload() is deprecated, use spl_autoload_register() instead in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/compat.php on line 502 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/operations.class.php on line 2715 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/operations.class.php on line 2719 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/output.class.php on line 3615 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/framework/functions-wordpress.class.php on line 258 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/pomo/translations.php on line 208 Gif/Poison/Ityhefug - Kritiek

Gif/Poison/Ityhefug

Tinarie van Wyk Loots en Mbulelo Grootboom in Gif/Poison/Ityhefug

Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur
https://www.vulture-productions.com/

MET Mbulelo Grootboom, Tinarie van Wyk Loots en Mahlodi Kenny Rakotsoane REGIE Erwin Maas TEKS Lot Vekemans VERTALING Willem Anker

“ ’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer by hul kind se graf. Hy het aanbeweeg en kyk vorentoe. Sy bly vasgevang in die verlede. Sal uitdagings tot verdere hartseer lei? Of kan hoop uit pyn ontstaan? Terwyl hulle die laaste oomblikke saam met hul geliefde onthou, neem die man en vrou hul eerste tree na versoening. “Hartroerend … toeganklik … briljant.” – Nico Luwes.

* Vertonings: 29 Maart om 18:00, 30 Maart om 10:00, 31 Maart om 13:00, 1 April om 12:30 in die Gimsaal.