Deprecated: __autoload() is deprecated, use spl_autoload_register() instead in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/compat.php on line 502 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/operations.class.php on line 2715 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/operations.class.php on line 2719 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/output.class.php on line 3615 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/framework/functions-wordpress.class.php on line 258 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/pomo/translations.php on line 208 Half-leeg - Kritiek

Half-leeg

Cintaine Schutte in Half-leeg.

Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur

https://www.vulture-productions.com/

 

REGIE EN TEKS Tara Notcutt VERTALING Amy Jephta

Dis twee-uur. Die kroegman het laaste rondes geroep. Die romantikus sit in ’n donker hoek, roer haar whiskey met ’n strooitjie, hou die deur fyn dop. Sy’s maar net ’n meisie wat in ’n kroeg sit en wag … Wag vir iets wat, besef sy, dalk nie gaan kom nie … Terwyl sy wag, dink sy aan die aand, die aand wat haar tot op hierdie punt gelei het: Die verskriklike bachelorette, die ander vrou, en die besef dat die man van haar drome dalk nie alles is wat hy sê hy is

nie. Half-leeg besin oor liefde, whiskey en goeie musiek – dit is ’n skerp kyk na mans, vroue en eensaamheid.

* Opvoerings: 31 Maart om 09:30, 1 April om 16:30, 2 April om 20:00 en 3 April om 10:00 in die Griesselsaal.