Deprecated: __autoload() is deprecated, use spl_autoload_register() instead in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/compat.php on line 502 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/operations.class.php on line 2715 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/operations.class.php on line 2719 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/output.class.php on line 3615 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/framework/functions-wordpress.class.php on line 258 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/pomo/translations.php on line 208 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/load.php on line 649 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Notice: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/theme.php on line 2241 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 ‘Reuk van appels’ terug vir net 2 vertonings - Kritiek Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365

‘Reuk van appels’ terug vir net 2 vertonings

Op 2 April sal dit Gideon Lombard se 73ste opvoering van Die reuk van appels wees, einste by die KKNK waar dit verlede jaar gedebuteer het. Mercy Kannemeyer het met hom gesels.

Gideon Lombard sê hy het nooit regtig besluit om ’n akteur te word nie. Hy het eers musiek studeer, daarna filosofie en toe teater. Hy sê hy het die scenic route geneem om by teater uit te kom en as gevolg van sy soekende aard, het hy gevoel teater is die perfekte medium om al sy verskillende belangstellings onder een sambreel te saam te bring.

Hoe het Die reuk van appels se proses begin?

Aan die einde van 2016 is ek gevra of ek sou belang stel om so iets te doen. In daardie stadium het ek nog nie die boek gelees nie. Dit het my net ’n dag en ’n half geneem om die boek te lees en toe is dit ’n lang proses met die verwerking.

Ons moes onsself vra wie die verwerking gaan doen, hoe benader ’n mens so iets en hoe verwerk ons as kreatiewe span die boek, terwyl ons steeds Mark Behr se doel met die boek in gedagte hou.

Johan Smit het toe ’n draft in twee weke geskryf. Hy het afgekom Kaap toe, en saam met Lara Bye, die regisseur, het ons verder gesit en werk aan die teks en idees. Die repetisieproses was oor ’n tydperk van so vier of vyf weke.

Hoe was dit om saam met Lara Bye daaraan te werk?

Dit was een van die beste ervarings van my lewe. Ek en Lara ken mekaar al lank. Ek het al vir haar musiek geskryf vir ’n produksie en sy het by die Universiteit van Kaapstad gewerk toe ek daar was. Wat belangrik was, is dat ons ’n gesamentlike woordeskat het, so jy ontwikkel ’n soort shorthand.

Met ’n solostuk is dit net jy en die regisseur. Dit voel regtig soos ’n spansport waar 50% van jou proses is om ’n gesamentlike woordeskat te probeer vind.

Wat was uitdagend aan die rol?

Die karakter van Marnus, die seuntjie, funksioneer amper soos ’n kamera. Hy sien goed raak, hy lewer nie kommentaar nie. Hy sien iets en sê wat sy pa sê. Die afskuwelikste goed ten opsigte van ras en gender. Die uitdaging kom in wanneer my 32-jarige brein alles probeer ontleed – dis seker maar my filosofiekant wat daar inskop.

Marnus is ’n kind en ek wou regtig daardie onskuld en lack of judgement wat hy het, behou.

Dis vir my nog die grootste gawe as ’n akteur, want dis net ek en ’n stoel. Dit voel soos ’n baie akute spelklas, ’n spelstudie.

Hoekom moet mense die stuk gaan kyk?

Die stuk speel af in die middel 70’s waar ons land op die hoogtepunt van rassisme was, en van indoktrinasie ten opsigte van godsdiens, die kerk en staat. Dis ook in die middel van die Grensoorlog met Angola.

Die hartseer ironie is dat baie van die goed wat in die storie gebeur steeds vandag relevant is. Ek wens eintlik ’n mens hoef nie die stuk nou te doen nie en dat ons reeds oor al hierdie afskuwelike goed van die verlede gepraat het. Ons begin nou daai gesprekke en dis moeilik, en ons trap op mekaar se tone, maar ons moet daaroor praat.

Die diep menslike aspek van Die reuk van appels is dat dit vir jou die menslikheid van verkeerde besluite wys. As jy nou ook kyk na al die sosiale bewegings en hashtags, kan ons agterkom die land is in ’n krisis met manlikheid. We don’t know how to be men.

Ons moet hieroor praat. Ek wil nie voel soos ’n politikus of ’n aktivis wanneer ek op die verhoog is nie. Ek is ’n akteur, maar as die stuk kan lei tot gesprek, is ek gelukkig.

* Die reuk van appels speel op 2 en 3 April om 10:00 by die SANW-ouditorium.

Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365 Deprecated: Function get_magic_quotes_gpc() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/formatting.php on line 4365