Algemeen

March 29, 2018

‘Die stoele’ met Tobie Cronjé gekanselleer

Kunste Onbeperk, aanbieder van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK), het ná sorgvuldige oorweging en in oorleg met die betrokkenes besluit om die speelvak van Die stoele by vanjaar se fees te kanselleer. Dié stuk, met Tobie Cronjé en Antoinette Kellermann in die hoofrolle, is vervaardig in opdrag van Kunste Onbeperk om Cronjé vir sy lewensbydrae tot teater te vereer. […]
March 29, 2018

Om te krap of nie te krap nie

Deur Andrea Winckler “Weet jy wat, my kind? Kuns is die lewe en die lewe is kuns.” Só sluit Lizz Meiring haar vertelling van ’n staaltjie uit haar jeug af by die opening van die KKNK se visuele kunsprogram. Elfriede Dreyer se versameling vir Vuurdans is ’n tekenende voorbeeld hiervan. Onder haar kuratorskap is talle werke saamgebind deur die trauma […]
March 28, 2018

Dag Een vir die KKNK! Dag Zero vir SA?

Deur Marguerite Robinson Die drie Kaapprovinsies is reeds tot ’n rampgebied verklaar. Dag Zero wink steeds vir Kaapstad, maar in Bauke Snyman (48) se drama Swerfgoed is 50 liter water per dag per persoon al lankal vir niemand meer beskore nie. Water is skaarser as hoendertande en mense sal enigiets doen om dit in die hande te kry – selfs […]