Fotogallery

March 30, 2018

Half-leeg

Cintaine Schutte in Half-leeg. Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur https://www.vulture-productions.com/   REGIE EN TEKS Tara Notcutt VERTALING Amy Jephta Dis twee-uur. Die kroegman het laaste rondes geroep. Die romantikus sit in ’n donker hoek, roer haar whiskey met ’n strooitjie, hou die deur fyn dop. Sy’s maar net ’n meisie wat in ’n kroeg sit en wag … Wag vir iets […]
March 30, 2018

Kinnes

Dustin Beck in Kinnes. Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur https://www.vulture-productions.com/   MET Lee-Ann van Rooi, Dean John Smith, Dustin Beck, Lindsey Abrahams en Shannon Williams REGIE Hennie van Greunen TEKS Chase Rhys MUSIEK Pedro Kruger Anwaar kry ’n taste van fame wanneer hy ’n gangster in ’n fliek speel, maar hoeveel daarvan is acting? En wat maak ’n mens as die […]
March 30, 2018

In die woud

Caleb Peterson in In die woud. Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur https://www.vulture-productions.com/   MET Caleb Petersen, Jurgen McEwan en Kurt Jonas REGIE EN TEKS Chenal Kock en die rolverdeling In die woud het verlede jaar die prys gewen vir die beste kinderteaterproduksie by Uitkampteater. Dit vertel die storie ’n jong man se reis deur die oerwoud, waar hy ’n magiese lap […]
March 30, 2018

Manne

Die manne van Manne is (van links agter, kloksgewys) Theodore Jantjies, Hennie Jacobs Hannes Brümmer, Francois Lensley en Chris Vorster. Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur https://www.vulture-productions.com/   ’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes in … slegs vier keer terug. Nou word die koring van die […]
March 29, 2018

Gif/Poison/Ityhefug

Tinarie van Wyk Loots en Mbulelo Grootboom in Gif/Poison/Ityhefug Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur https://www.vulture-productions.com/ MET Mbulelo Grootboom, Tinarie van Wyk Loots en Mahlodi Kenny Rakotsoane REGIE Erwin Maas TEKS Lot Vekemans VERTALING Willem Anker “ ’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer […]
March 29, 2018

Fotostaatmasjien

Anna-Mart van der Merwe in Fotostaatmasjien Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur MET Anna-Mart van der Merwe, Schalk Bezuidenhout, Emma Kotze, Len-Barry Simons, Kathleen Stephens en Bibi Slippers REGIE Wessel Pretorius TEKS Bibi Slippers ’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self? Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel, is ’n postmoderne kragtoer waar die persoonlike, professionele en openbare personas van die […]
March 29, 2018

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers in Fotostaatmasjien Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur MET Anna-Mart van der Merwe, Schalk Bezuidenhout, Emma Kotze, Len-Barry Simons, Kathleen Stephens en Bibi Slippers REGIE Wessel Pretorius TEKS Bibi Slippers ’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self? Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel, is ’n postmoderne kragtoer waar die persoonlike, professionele en openbare personas van die skrywer ontmoet. […]