Kinderteater

April 3, 2018

’n Wêreld van ontvlugting

Deur Herschelle Benjamin Produksie: In die natuur (In die woud, In die see en In die lug) Met Jurgen McEwan, Caleb Petersen en Kurt Jonas. Regie: Chenal Kock Die kinderteaterproduksies In die woud, In die see en In die lug slaan twee vlieë met een klap: Dit is tegelyk speels en opvoedkundig. Die span van Aapstert-produksies het verlede jaar gedebuteer […]
March 30, 2018

In die woud

Caleb Peterson in In die woud. Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur https://www.vulture-productions.com/   MET Caleb Petersen, Jurgen McEwan en Kurt Jonas REGIE EN TEKS Chenal Kock en die rolverdeling In die woud het verlede jaar die prys gewen vir die beste kinderteaterproduksie by Uitkampteater. Dit vertel die storie ’n jong man se reis deur die oerwoud, waar hy ’n magiese lap […]
March 29, 2018

’n Eerlike, heerlike babbelagtigheid

Babbelagtig word beskryf as ’n spontane, hedendaagse teaterspektakel soos jy nog nooit vantevore beleef het nie. Dit is gesinsvermaak in die oortreffende trap en sal ouer- en kinderharte bly maak. Diane de Beer gesels met die regisseur Jenine Collocott en die akteur De Klerk Oelofse, wat die hele spul bymekaargebring het in ’n prettige narrespel wat op loop gaan met jou […]