Musiek

April 13, 2017

Meet the Angels on Horseback

Review: Angels on Horseback By Barbara Loots It isn’t every day you hear of a feminist country cabaret, and maybe the world needs more of it. Luckily songstresses Alicia McCormick and Genna Galloway are putting a fun, thigh-slapping, gal-power twist to country cabaret with Angels on Horseback: Skop, Skiet and Blonder. This production has its cabaret roots in the 2009 Fleur […]
April 11, 2017

Amper Famous

Resensie: Amper Famous Deur Haddad Viljoen Feeste is ’n uitstekende platform vir jong kunstenaars om hul tande te slyp en hul stemme te vind. Dit is ook die feeste se verantwoordelikheid om dit aan te moedig. Met Amper Famous het ons te doen met so ’n paar kunstenaars, maar met die ondersteuning van die musieklegende David Kramer. Hierdie musiekblyspel, wat […]
April 10, 2017

Coenie & Kie toor met die Karoo

Resensie: Karoo Suite Deur Barbara Loots Met sy Karoo Suite vertonings stel Coenie de Villiers sy nuwe CD aan die KKNK feesgehoor bekend. Dit is ‘n kombinasie van nuwe liedjies en ou geliefdes waarvoor hy nuwe ‘unplugged’ of instrumentale ‘fusion’ jassies aantrek. Coenie de Villiers het  opleiding as klassieke pianis wat blyk uit die vernuf en agting waarmee hy die […]
April 10, 2017

Karoo-atmosfeer in die musiekproduksie vasgevang

Resensie: Grethe van der Merwe – Allegorie Deur Lea Knoesen  Grethe van der Merwe se musiek vang die Karoo-atmosfeer reeds in die eerste paar oomblikke vas.  Tydens Allegorie leer elke gehoorlid die kunstenaar ken. Sy neem jou saam op haar musikale reis en deel haar passie vir musiek met jou. Sy is só op haar gemak dat sy sommer haar […]