Musiekteater

April 14, 2017

Jong protesstemme wat nie dikwels gehoor word nie

Resensie: Piekniek by Mpande, née Dingaan Deur Mercy Kannemeyer Piekniek by Dingaan is ’n omstrede kabaret wat in 1988 gedebuteer het. Dit het die Afrikaanse gemeenskap uitgedaag en die toon aangegee vir protes van ’n ander aard. Piekniek by Mpande, née Dingaan is ’n verwerking van dié stuk, aangepas met kwessies wat spreek tot vandag se gehore. Die stuk lewer […]