Toneel

April 4, 2018

Scholtz mag maar oor vroue skryf …

Deur Herschelle Benjamin Produksie: Weerkaats Met Milan Murray Teks: Retief Scholtz Regie: Philip Rademeyer Weerkaats is ’n solostuk wat ondersoek instel na keuses en die gevolge daarvan. “Die keuses wat jy maak, bepaal die lewe wat jy lei.” Só lui die woorde in baie gesprekke oor dié wat was en nie meer vandag is nie. Elke keuse op ons lewenspad. […]
April 4, 2018

‘Hierdie lewe’ ’n waardige eerbetoon aan Karel Schoeman

Deur Herschelle Benjamin Produksie: Hierdie lewe Met Antoinette Kellermann Regie en ontwerp: Wolf Britz Teks: Verwerking deur Saartjie Botha na Karel Schoeman se gelyknamige roman Hierdie lewe is die mooiste, delikaatste en ’n gepaste produksie om eer te betoon aan Karel Schoeman, een van die grootste Afrikaanse literêre geeste. Die woorde gly uit Kellermann se mond. Schoeman se woorde was […]
April 4, 2018

Wessel sterk teenwoordig, maar nie in vlees

Wessel Pretorius, wat in teaterkringe geen bekendstelling meer nodig het nie, is by vanjaar se KKNK betrokke by Fotostaatmasjien, Mike & Mavis en Sê my naam soos ’n Starbucks-knaap. Hy doen die regie vir Fotostaatmasjien en het die ander twee produksies geskryf. Mercy Kannemeyer het met hom oor Fotostaatmasjien gesels. Hoe het Fotostaatmasjien se proses begin? Bibi Slippers (digter) en […]
April 4, 2018

Ons het dalk meer in gemeen as wat ons dink

Deur Mercy Kannemeyer Produksie: Kinnes Met Lee-Ann van Rooi, Dean John Smith, Dustin Beck, Lindsey Abrahams en Shannon Williams Teks: Chase Rhys Regie: Hennie van Greunen Kinnes handel oor die lewe van vyf mense wat op die Kaapse Vlakte woon en hoe die lewe hulle tot op ’n punt dryf waar hulle tot die uiterse gaan om te oorleef. Die […]
April 4, 2018

Being a South African in a fractured state

By Herschelle Benjamin Production: State Fracture With Daniel Mpilo Richards Script: Mike van Graan Director: Rob van Vuuren It would be dishonest to write a review about State Fracture and not mention the hysteria, pain, discomfort, hope, joy, release, engagement, shock and onslaught I felt while watching it. It would be equally unfair to not praise this satirical comedy for […]
April 3, 2018

Die diepgang van ‘oppervlakkigheid’

Deur Andrea Winckler Produksie: Fotostaatmasjien Met Anna-Mart van der Merwe, Schalk Bezuidenhout, Emma Kotze, Len-Barry Simons, Kathleen Stephens, Bibi Slippers Teks: Bibi Slippers Regie: Wessel Pretorius Popkuns is geneig om oor te kom as iets uit ’n Katy Perry-musiekvideo – ligsinnig, happy go lucky en niksseggend. In 2018 kommunikeer ons deur middel memes, navigeer ons deur verhoudings met behulp van […]
April 3, 2018

‘Reuk van appels’ tref hard

Deur Mercy Kannemeyer Produksie: Die reuk van appels Met Gideon Lombard Regie: Lara Bye Gideon Lombard dra dié diep onstellende storie op so ’n manier oor dat ’n mens nie anders kan as om simpatie met die karakters te hê nie. Die storie speel af in die 1970’s, die tyd toe rassespanning en verdeeldheid hoogty gevier het. Die verhaal word […]
April 2, 2018

Voorwaarts die toekoms in

Deur Diane de Beer Produksie: You Suck (en ander afgryslike waarhede) Met Klara van Wyk Regie: Francesco Nassimbeni Niks suck as die kougomkouende Pretina eers oor haar lewe begin klets nie. Sy was ’n reuse-sukses op skool, tot haar ma wysgemaak is dat haar dogter se toekoms verseker sal wees as sy na ’n Engelse skool gestuur word. Dáár het […]
April 2, 2018

Is dit glas halfleeg of halfvol?

Deur Andrea Winckler Produksie: Half-leeg Met Cintaine Schutte Regie: Tara Notcutt Halfleeg of halfvol? Dit hang seker af vanuit watter hoek jy daarna kyk. Mag jy, as ’n vrou, slegs as ’n sukses beskou word as jy voor die kansel opeindig? Of lê die sukses by vrede vind in die onafhanklikheid van enkellopend bly? In Half-leeg word talle clichés en […]
April 2, 2018

Kom ons praat oor Baartman wat opgestaan het

Deur Herschelle Benjamin Produksie: Ons is almal freaks hier Met Lee-Ann van Rooi, Kay Smith, Albert Pretorius en Garth Erasmus Regie:  Nicole Holm Ons is almal freaks hier, geskryf deur Ingrid Winterbach, het by vanjaar se Woordfees groot opslae gemaak en uiteenlopende kommentaar uitgelok oor die teks, die skrywer en die vertoning self. Maar by #Kunskierige KKNK 2018 is dit ’n […]
April 1, 2018

Op pad na nêrens kom jy tog iewers uit

Deur Andrea Winckler Produksie: Nêrens, Noord-Kaap Met Albert Pretorius, De Klerk Oelofse, Geon Nel Regie: Nico Scheepers Bloed is dikker as water. Só word ons van kindsbeen af geleer. Aanvaar ons dit egter as ’n inherente waarheid of is dit ’n stelling wat onderhandelbaar is binne ons eie individuele, outentieke lewenservaring? Die verhoog is gestroop en binne hierdie eenvoud lê […]
April 1, 2018

‘Reuk van appels’ terug vir net 2 vertonings

Op 2 April sal dit Gideon Lombard se 73ste opvoering van Die reuk van appels wees, einste by die KKNK waar dit verlede jaar gedebuteer het. Mercy Kannemeyer het met hom gesels. Gideon Lombard sê hy het nooit regtig besluit om ’n akteur te word nie. Hy het eers musiek studeer, daarna filosofie en toe teater. Hy sê hy het die scenic […]
April 1, 2018

Slagveld van verhoudings, tradisies blootgelê

Deur Diane de Beer Produksie: Melk en vleis Met Ilse Roos, Neels van Jaarsveld, Nomkhita Bavuma en Sesuthu Zamxaka Regie: Marthinus Basson Dit is oeroue klanke wat weergalm op die familieplaas. Al word die bose geeste met groot eerbiedigheid van die begin af besweer, merk ’n mens reeds vroeg onraad. Die twee verliefdes verskil speels en onderonsies verander gou in […]
March 31, 2018

‘Valencia’ hou ’n spieël op vir die tweegesigte

Deur Herschelle Benjamin Produksie: Valencia – ’n Kabarett Met Faith Kinniar en Pieter Odendaal Regie: Faith Kinniar Valencia – ’n Kabarett is terug by vanjaar se KKNK met Faith Kinniar, wenner van die kykNET Fiësta vir die beste opkomende kunstenaar in 2017. Die vollengte-produksie is ’n uitvloeisel van ’n Uitkampteater-produksie wat by dié geleentheid al die spieël opgehou het vir […]
March 31, 2018

Meiring speel met woorde, streel die taal

Deur Andrea Winckler Produksie: Met ander woorde Met Lizz Meiring Regie: Lizz Meiring Sedert die mens mekaar in die oë kon kyk en relatief kon regop staan, bestaan daar ’n behoefte om met mekaar te kommunikeer. Om stories en ervarings met mekaar te deel. In Met ander woorde keer Meiring terug na dié basiese vorm van vermaak: storievertelling. Sy manipuleer […]
March 31, 2018

Die gedeelde taal van verlies

Deur Herschelle Benjamin Met Mbulelo Grootboom, Tinarie van Wyk Loots en Mahlodi Kenny Rakotsoane. Teks: Lot Vekemans (vertaal deur Willem Anker) Regie: Edwin Maas Gif/Poison/Ityhefu is ’n meertalige kragtoer wat ’n mens aangryp en meesleur. Met al die gesprekke oor taal wonder ’n mens hoe tale ooit gaan vooruitgaan – deur daarmee te eksperimenteer, dit te bewaar en dit te […]
March 30, 2018

Van dié avontuur wil jy deel word

Deur Andrea Winckler Produksie: Moord in Ixiastraat – ’n Bal-Oog-en-Brommel-avontuur Met Richard September, De Klerk Oelofse, Gertjie Besselsen Regie: Gideon Lombard As grafiese roman maak dit sin dat hierdie verhaal op ’n magdom verskillende plekke en tye kan afspeel, terwyl daar telkemale ook ingezoem word om aan kleiner besonderhede aandag te gee. Maar hoe gemaak in ’n teaterruimte? Met Gideon […]
March 30, 2018

Haas jou om ’n dosis van Holm se lagmedisyne te kry

Deur Diane de Beer Produksie: Operasie Holm Met Marion Holm Regie: Chris Vorster Marion Holm en Chris Vorster werk al ’n hele paar jaar saam. Hulle skryf die teks saam, hy doen die regie en sy speel. Dit klink na ’n goeie plan, maar die kreatiwiteit lȇ daarin om dit nie as ’n formule vas te lȇ nie. En daarin […]
March 30, 2018

Half-leeg

Cintaine Schutte in Half-leeg. Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur https://www.vulture-productions.com/   REGIE EN TEKS Tara Notcutt VERTALING Amy Jephta Dis twee-uur. Die kroegman het laaste rondes geroep. Die romantikus sit in ’n donker hoek, roer haar whiskey met ’n strooitjie, hou die deur fyn dop. Sy’s maar net ’n meisie wat in ’n kroeg sit en wag … Wag vir iets […]
March 30, 2018

Kinnes

Dustin Beck in Kinnes. Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur https://www.vulture-productions.com/   MET Lee-Ann van Rooi, Dean John Smith, Dustin Beck, Lindsey Abrahams en Shannon Williams REGIE Hennie van Greunen TEKS Chase Rhys MUSIEK Pedro Kruger Anwaar kry ’n taste van fame wanneer hy ’n gangster in ’n fliek speel, maar hoeveel daarvan is acting? En wat maak ’n mens as die […]
March 30, 2018

Manne

Die manne van Manne is (van links agter, kloksgewys) Theodore Jantjies, Hennie Jacobs Hannes Brümmer, Francois Lensley en Chris Vorster. Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur https://www.vulture-productions.com/   ’n Spul vriende herenig vir ’n jagnaweek. Met geraamtes in die kas en wraak op die brein stap vyf manne die boendoes in … slegs vier keer terug. Nou word die koring van die […]
March 29, 2018

Brabbeltaal en borrelplastiek oorrompel jou lag-lag

Brabbeltaal en borrelplastiek oorrompel jou lag-lag Deur Mercy Kannemeyer Produksie: Babbelagtig Met De Klerk Oelofse, Jemma Kahn, Roberto Pombo, Klara van Wyk, Dean Balie, Thami Baba en David Viviers Regie: Jenine Collocott Verby is die dae toe clowning of clown theatre slegs as blote hansworsery of vir opvoerings vir ’n sirkus gesien is. Nie dat daar enigiets fout is met […]
March 29, 2018

Gif/Poison/Ityhefug

Tinarie van Wyk Loots en Mbulelo Grootboom in Gif/Poison/Ityhefug Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur https://www.vulture-productions.com/ MET Mbulelo Grootboom, Tinarie van Wyk Loots en Mahlodi Kenny Rakotsoane REGIE Erwin Maas TEKS Lot Vekemans VERTALING Willem Anker “ ’n Man en vrou wat ’n kind verloor het, toe hulself en uiteindelik mekaar.” Ná baie jare van skeiding ontmoet ’n man en vrou weer […]
March 29, 2018

Fotostaatmasjien

Anna-Mart van der Merwe in Fotostaatmasjien Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur MET Anna-Mart van der Merwe, Schalk Bezuidenhout, Emma Kotze, Len-Barry Simons, Kathleen Stephens en Bibi Slippers REGIE Wessel Pretorius TEKS Bibi Slippers ’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self? Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel, is ’n postmoderne kragtoer waar die persoonlike, professionele en openbare personas van die […]
March 29, 2018

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers in Fotostaatmasjien Fotograaf: Jeremeo Le Cordeur MET Anna-Mart van der Merwe, Schalk Bezuidenhout, Emma Kotze, Len-Barry Simons, Kathleen Stephens en Bibi Slippers REGIE Wessel Pretorius TEKS Bibi Slippers ’n Kopie van die werklikheid, of die lewe self? Fotostaatmasjien, Bibi Slippers se veelbekroonde digbundel, is ’n postmoderne kragtoer waar die persoonlike, professionele en openbare personas van die skrywer ontmoet. […]
March 29, 2018

The power of love is timeless and ageless

By Herschelle Benjamin Production: Mike & Mavis With Elize Cawood and Wilson Dunster Director: Gerrit Schoonhoven Mike & Mavis is charming, funny and delightful, which makes it a must-see for all ages. This romantic comedy will make you reconsider all those preconceived ideas about aging, romance and real true love. The power of love is timeless and ageless and overcomes […]
March 29, 2018

Pietertjie-darling wil nou amok maak

Dis weer tyd om konsert te hou en Pieter-Dirk Uys is terug by die KKNK met Weifel oor jou twyfel! (When in Doubt Say Darling). Dié keer speel hy doelgerig: Teater is nie meer ’n prioriteit nie en hy wil gat skop! Dis tyd vir amok maak. Hy gesels met Diane de Beer oor sy aanslag. Oudword pas sommige mense […]
March 29, 2018

‘Die stoele’ met Tobie Cronjé gekanselleer

Kunste Onbeperk, aanbieder van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK), het ná sorgvuldige oorweging en in oorleg met die betrokkenes besluit om die speelvak van Die stoele by vanjaar se fees te kanselleer. Dié stuk, met Tobie Cronjé en Antoinette Kellermann in die hoofrolle, is vervaardig in opdrag van Kunste Onbeperk om Cronjé vir sy lewensbydrae tot teater te vereer. […]
March 28, 2018

Dag Een vir die KKNK! Dag Zero vir SA?

Deur Marguerite Robinson Die drie Kaapprovinsies is reeds tot ’n rampgebied verklaar. Dag Zero wink steeds vir Kaapstad, maar in Bauke Snyman (48) se drama Swerfgoed is 50 liter water per dag per persoon al lankal vir niemand meer beskore nie. Water is skaarser as hoendertande en mense sal enigiets doen om dit in die hande te kry – selfs […]