Deprecated: __autoload() is deprecated, use spl_autoload_register() instead in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/compat.php on line 502 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/operations.class.php on line 2715 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/operations.class.php on line 2719 Warning: "continue" targeting switch is equivalent to "break". Did you mean to use "continue 2"? in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/output.class.php on line 3615 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-content/plugins/revslider/includes/framework/functions-wordpress.class.php on line 258 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/kritigvysj/wp-includes/pomo/translations.php on line 208 Oor Ons I Kritiek-loodsprojek - Kritiek
 

‘n Nuwe Inisiatief
van Kunste Onbeperk



Aanbieders tydens die Kritiek-loodsprojek by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees



Evelyne Coussens

Evelyne Coussens is ’n Vlaamse teaterresensent vir die nasionale Vlaamse koerant De Morgen en die nasionale Vlaamse radiostasie Klara. Coussens is ook ’n lektor in kunskritiek aan die Arteveldehogeschool in Gent, België, en is ’n deeltydse redakteur vir CultuutNet Vlaanderen.



Diane de Beer

Diane de Beer is ‘n senior kunsjoernalis wat werk vir die Independent National Arts Supplement as teaterskrywer en -resensent. Sy was die kuns redaktrise vir Pretoria News vir meer as 15 jaar waar sy die artistieke en kulturele aspekte van die stad gedek het. De Beer dien ook op verskeie kunsfeestepanele en woon selfs internasionale feeste by soos die Cannes Film Festival en The Edinburgh Festival.

Projekskrywers

Kritiek is gemik op die bevordering en ondersteuning van kunsjoernalistiek in Suid-Afrika.